KortomKortom

Kortom 2 November 2021

View descriptionShare
 
In KORTOM vandeesmaand kan jy uitsien na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel, wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is Herinnering se wei. Dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Jy kan uitsien na vertellings deur Elisabeth Eybers, André P. Brink, Elsa Joubert en nog meer. Ons skop af met Dolf van Niekerk se verhaal, DIE ANATOMIE VAN 'N EERSTE DOOD. Petrus du Preez lees dit voor.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Kortom

’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Social links
Recent clips
Browse 587 clip(s)