KompasKompas

Kompas: Skuld, skaamte en pyn

View descriptionShare
 
25 September 2026: Wat behels die emosies, skuld, skaamte en pyn, en hoe kan jy dit oorwin? Ek is nie my grootste fout nie; ek is nie iemand anders se opinie nie; ek is nie my verlede nie. Ek is ook nie my huidige pyn of die goed wat ek beleef nie. Net omdat jy gevoelens van skuld, skaamte en pyn beleef, hoef dit jou nie te definieer nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersieni… 
Social links
Recent clips
Browse 1,575 clip(s)