KompasKompas

Kompas: Jou vakkeuse vir Graad 10

View descriptionShare
 
24 Junie 2026: As daar een onderwerp is wat spanning kan veroorsaak, is dit leerders se vakkeuse vir Graad 10. Vir graad 9-leerders voel dit skielik asof hulle hele toekoms van dié besluit afhang. Watter vakke kies jy? Wat as jy verkeerd kies? Ons praat met Albert Keet, ’n opvoedkundige sielkundige, oor hoe leerders en ouers hierdie proses moet benader. Ons hoor ook by ’n paar graad 9-leerders hoe hulle oor vakkeuses voel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersieni 
Social links
Recent clips
Browse 1,508 clip(s)