Kompas: Johan Maarman, die stigter van Dromdoks

View descriptionShare
 

Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
1,592 clip(s)
Loading playlist
14 Oktober 2026: Elke week sleep ons ons vullisdromme tot voor die huis in die straat. Ons dink nie twee keer daaraan nie. Wanneer laas het jy regtig in daai drom gekyk? Die stank, die wurms, die bakterieë wat daar broei? Vir die meeste van ons is dit 'n probleem wat ons ignoreer, maar vir een jong man in Lambertsbaai was dit die begin van 'n droom. Johan Maarman (20) is die stigter van Dromdoks – 'n besigheid wat vullisdromme huis-tot-huis skoonmaak en saniteer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Kompas

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersieni… 
Social links
Recent clips
Browse 1,592 clip(s)