'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
1,434 clip(s)
Loading playlist
Barrie Ferreira hoor of die jonger generasie reg is om oor te neem by die ouer generasie. Wie se verantwoordelikheid is dit om seker te maak dat jongmense gereed is - die ouer of die jonger generasie?