'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
1,441 clip(s)
Loading playlist
Moenie self-isoleer nie! Dit is Iyana Willemse, ‘n jeugwerker, se boodskap aan jongmense. Sy lei en inspireer die jeug om hulle ondersteuningstelsel of geloofsgemeenskap te vind.