Kiskenades
Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat 'n kis vol speelgoed ontdek. Hierdie interessante skatkis …237 clip(s)
Loading playlist
Alicia en haar maatjie, Chantelle, speel winkel-winkel. Spekkies Vark speel saam. Later toe Spekkies die speletjie aan die speelgoed wil verduidelik, toe werk dit nie so lekker uit nie. Wat kon tog verkeerd geloop het?



