KiskenadesKiskenades

Kiskenades - Episode 232

View descriptionShare
 
Die speelgoed van die speelgoedkis konkel behoorlik om hulle mensemaatjie, Alicia, te verras met ’n goeie daad. Elkeen het iets om te doen, maar ’n ketting is so sterk soos sy swakste skakel, en as almal nie saamwerk nie...
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Kiskenades

Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat 'n kis v… 
Social links
Recent clips
Browse 234 clip(s)