KiskenadesKiskenades

Kiskenades - Episode 231

View descriptionShare
 
Die speelgoed van die speelgoedkis hou vir Spekkies Vark ’n verjaardagpartytjie. Maar, o wee, Spekkies weet nie hoe om hom te gedra teenoor die speelgoed wat na sy partytjie toe kom nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Kiskenades

Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat 'n kis v 
Social links
Recent clips
Browse 231 clip(s)