Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat 'n kis vol speelgoed ontdek. Hierdie interessante skatkis …
225 clip(s)
Loading playlist
Barbara-pop kry ’n nuwe yskas, en die ander speelgoed van die speelgoedkis is baie opgewonde. Hulle wil na die yskas gaan kyk, maar soos ons nou al weet, waar die speelgoed gaan, loop alles nie altyd vlot nie...