Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat 'n kis vol speelgoed ontdek. Hierdie interessante skatkis …
219 clip(s)
Loading playlist
Elna Pop kuier by die speelgoed van die speelgoedkis. Elna Pop is ’n ou pop, en is nie gemaak vir speel nie. Die speelgoed van die speelgoedkis en Elna kuier so lekker dat hulle nie die tyd dophou nie. Toe moet hulle skarrel om Elna betyds op haar plekkie in Alicia se ma se kas te kry.