Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat 'n kis vol speelgoed ontdek. Hierdie interessante skatkis …
212 clip(s)
Loading playlist
Tandjies Muis en Katryn Kraai hoor iemand huil. Hulle probeer uitvind waar die gehuilery vandaankom en wie dit is wat so huil. Intussen moet hulle uitkyk vir Tinkie die kat wat al te graag met speelgoed wat rondlê, speel.