Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat 'n kis vol speelgoed ontdek. Hierdie interessante skatkis …
199 clip(s)
Loading playlist
Spekkies Vark besluit om Alicia te verras. Maar nie alle verrassings is goeie verrassings nie, en Spekkies se goedbedoelde daad is op die ou einde nie so goed as wat hy dit bedoel het nie.