Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat 'n kis vol speelgoed ontdek. Hierdie interessante skatkis …
199 clip(s)
Loading playlist
Alicia en haar vriendin Sura speel met Katryn Kraai en Barbara Pop in die tuin. Later besluit Katryn en Barbara om op hulle eie te ry met Barbara se Barbara-mobiel. Dis net hier waar dinge begin skeefloop...