Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat 'n kis vol speelgoed ontdek. Hierdie interessante skatkis …
199 clip(s)
Loading playlist
Alicia en haar broer-hulle help vir ma om die kersboom te versier. Later kry die speelgoed ook ’n beurt om die boom te versier, en dit eindig met ’n ervaring wat niemand sal vergeet nie.