Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat 'n kis vol speelgoed ontdek. Hierdie interessante skatkis …
199 clip(s)
Loading playlist
Katryn Kraai bewonder haar tekening, wat een van haar bewonderaars vir haar gemaak het. Maar toe verdwyn die tekening, en Katryn vermoed die ander speelgoed weet iets van die verdwyning, maar hulle ontken dit.