Kiskenades, geskep en geskryf deur Thomas van Niekerk, handel oor die sewejarige Jerome wat 'n kis vol speelgoed ontdek. Hierdie interessante skatkis …
199 clip(s)
Loading playlist
Die speelgoed speel aan-aan. Dis Spekkies Vark se beurt om een van die ander speelgoed te vang, maar hy kry dit nie reg nie. Hulle maak hulle eie reëls op soos wat die speletjie vorder.