Yvonne van den Bergh se “tweede beroep”

 
Yvonne van den Bergh het ’n lang loopbaan op die silwerskerm en televisie gehad. Sy het ’n “tweede beroep” in die wêreld van dominansie begin. Sy noem haar self ‘n Dom, want sy is ’n tugmeesteres, wat bekend staan as Mistress Baton.