Werner Wessels is ‘n afrigter en klerestilis vir deelnemers aan die Mej. Suid-Afrika-kompetisie. Sedert hy in 2011 by die Mej SA-familie aangesluit het, het Werner vir Rolene Strauss, Demi-Leigh Nel-Peters, Tamaryn Green, Zozibini Tunzi en Lalela Mswane opgelei en tot oorwinning gelei.