Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Wat is jou storie? (Deel 1)

View descriptionShare
 

Intussen

Meer inligting volg.
1,283 clip(s)
Loading playlist

Almal het ’n storie wat bestaan uit die mense wat jou gevorm het, die keuses wat jy gemaak het, die dinge wat jy verloor het, en die oomblikke wat jou verander het. Stefanie de Beer is ’n meesterstorieverteller en stigter van SoulStory. SoulStory is ’n manier om met nuwe oë na jou eie lewensverhaal te kyk, en meer duidelikheid te kry oor waar jy vandag in jou eie storie staan. Volg die SoulStory-proses saam met ons. Daar is ’n gratis SoulStory-werkboek wat jou stap-vir-stap deur die proses help. Laai dit gratis af by www.SoulStory.world of WhatsApp WOORD na 066-0037-686.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,284 clip(s)