Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Verandering is deel van die werkslewe

View descriptionShare
 
Nuwe tegnologie en nuwe maniere van werk vereis dat organisasies voortdurend aanpas. Tog misluk baie veranderingsprosesse, nie omdat die plan verkeerd is nie, maar omdat die menslike kant van verandering misgekyk word. Hoe help leiers hulle mense om met vertroue deur verandering te beweeg? Ons praat hieroor met Anja van Beek, ’n organisasie-ontwikkelingskonsultant en spesialis in leierskap, spanontwikkeling en organisasiekultuur.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,237 clip(s)