Cozette Laubser, die programdirekteur van BabyGym Institute International, praat oor die belangrikheid oor vel-tot-vel-kontak ná die geboorte van ‘n baba. Hierdie eenvoudige, maar kragtige praktyk, kan ‘n groot impak hê op die gesondheid en welstand van sowel die baba as die ouers.