Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Van die paradegrond tot die loopplank - Deel 1

View descriptionShare
Shaun Reed is bewys dat dissipline en styl saam kan bestaan. Hy het twee passies - die een in uniform, en die ander op die loopplank. Shaun is deel van die SA Lugmag, maar hy maak ook sy merk in die modewêreld as model. Ons hoor van sy uitdagings, en wat hom dryf om altyd meer te bereik.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,067 clip(s)