Vandag het ons die voorreg om met Sulette Thompson te gesels. ʼn Suid-Afrikaanse aktrise, 'n boekhoudste van die Thespians-akteursagentskap, en vir die afgelope paar jare doen sy oorklanking regie op verskeie Turske telenovellas. 'n Ma van 4 met klomp ysters in die vuur en boonop 'n passievolle Harley Davidson-ryer wat die oop pad en die vryheid van motorfietsry tenvolle omarm.

Hoe gaan dit met jou kind? 20 Maart 2026
07:20

Antoinette sê... 20 Maart 2026
08:02

Wêreld Downsindroomdag 2026
10:04