Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Stylwenke vir die feesseisoen 3 Desember 2025

View descriptionShare
Die feesseisoen is amper op ons, en daarmee saam kom ’n hele klomp vrae oor styl, van wat ons moet dra op die strand, tot wat gepas is vir ‘n kerkdiens. En natuurlik ook die groot geskenkvrae. Ons praat met Fanie Cronjé, stylredakteur van Sarie, oor praktiese, mooi en doenbare stylwenke vir mans en vroue as jy hierdie feesseisoen gemaklik, modieus en met selfvertroue wil voorkom. Fanie vertel hoe om vir die vakansie te pak.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Intussen

    998 clip(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 999 clip(s)