Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Sterskieter: Stefanus Nel

View descriptionShare
 
Party mense pak ’n tas en gaan die wêreld in om iets te sien. Ander mense neem iets saam, wat die wêreld nog lank daarna laat kyk. Stefanus Nel is ’n kunstenaar wat sy kuns ver buite Suid-Afrika laat praat – tot in plekke soos Guatemala, waar een van sy sketse glo vir ’n versteende blaar verruil is. Ons hoor meer oor die man agter die kuns, sy reise, sy inspirasie en wat gebeur wanneer jou werk ’n lewe van sy eie begin lei.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,271 clip(s)