Deel 2: Brent Lindeque herinner ons elke dag dat daar nog baie goeie nuus is. As die dryfkrag agter Good Things Guy vertel hy stories wat hoop bring, harte raak en mense weer laat glo. Ons hoor by hom hoekom hy kies om op die goeie te fokus, en wat dit doen aan ’n land se siel.

Hoe gaan dit met jou kind? 8 Mei 2026
06:30

Hoe gaan dit met Ouma? 7 Mei 2026
08:07

Kultuur in die onderwys 6 Mei 2026
11:50