Sterskieter 28 Augustus 2025

 
Ons gesels elke week met ‘n Suid-Afrikaner wat uitblink. Prof. Tertius Kohn het sy intreelesing by die Universiteit van die Wes-kaap gelewer. Sy navoringsveld is spierfisiologie.