Sterskieter 26 Junie 2025

 
Deel 2: Eloise Cupido gesels elke week met ‘n Suid-Afrikaner wat uitblink. Brescia Bianco-Badenhorst is ‘n deskundige op die gebied van verslawingsherstel, opvoedkundige- en geestesgesondheidsbewusmaking.