Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Sterskieter 24 Oktober 2024

View descriptionShare
Lois du Plessis het in 2018 teruggekeer huis toe, nadat sy langer as 12 jaar in die VSA gewoon het en die wêreld vol getoer het as kernlid van die viermalige Grammy wennende Gospelgroep, Israel and New Breed. In 2020 is Lois genomineer vir ‘n Naleditoekenning vir haar vertolking van die rol van Justice in die musiekblyspel, Rock of Ages. Jy mag haar dalk ook onthou as deel van die groep, AfroZ, wat naaswenners was van Coca-Cola Popstar-realiteitsreeks. Met ‘n loopbaan wat oor meer as 20 jaar strek, gesels met ons oor haar lewe, haar geloof en waarmee sy alles besig is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Intussen

    560 clip(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 561 clip(s)