Deel 1: Ons gesels elke week met ‘n Suid-Afrikaner wat uitblink. Lizette Booys is beter bekend as Die Wiskunde Juffie op sosiale media. Sy is tans in Japan besig om haar Meestersgraad in Wiskunde-onderwys te voltooi by die Universiteit van Hirosjima. Sy praat oor haar liefde vir Wiskunde.

Antoinette sê... 23 Januarie 2026
13:44

Andice inspireer op sosiale media
15:04

Caylane op die wenpad
12:39