Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Sterskieter 15 Mei 2025

View descriptionShare
Deel 3: Eloise Cupido gesels elke week met ‘n Suid-Afrikaner wat uitblink. Dr. Gillian Arendse is 'n eksperimentele kernfisikus en motiveerder, wat daartoe verbind is om sy gawes en talente te gebruik om die lewe van elke persoon met wie hy interaksie het, te beïnvloed. Sy passie om mense beter te laat as wat hy hulle gevind het, word aangevuur deur 'n behoefte om daagliks uitgedaag te word. Hy is tans in diens van die NRF-iThemba LABS as Bestuurder: Kommunikasie en Belanghebberbetrekkinge.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,100 clip(s)