Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Reiswenke vir die feesseisoen

View descriptionShare
Die feesseisoen is om die draai, en dit beteken paaie, lughawens en busroetes is propvol soos Suid-Afrikaners landwyd familie gaan besoek of vakansie gaan hou. Saam met die opwinding kom daar ook spanning: beplanning, veiligheid, tydsbestuur en natuurlik die onvermydelike verkeersknope. Ons gesels ons met Lucia Booyse van Travelanche. Sy deel haar praktiese reis- en veiligheidwenke, en hoe ons slimmer, veiliger en meer ontspanne kan reis hierdie Desember.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Intussen

    1,011 clip(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,012 clip(s)