Lizette Volkwyn is ’n lewensafrigter, NLP-praktisyn, menslike leuenverklikker en motiveringspreker. Sy praat oor kernwaardes wat die rede is vir al jou besluite.