Intussen met EloiseIntussen met Eloise

PEN en Winterhoop

View descriptionShare
Elke jaar span Winterhoop en RSG se luisteraars kragte saam om kwesbare mense in ons gemeenskappe te help. Winterhoop samel al 23 jaar lank voedsel, klere en komberse in vir haweloses. Dr. Marinda van Niekerk, die bestuurshoof van PEN, vertel van PEN se betrokkenheid by die Winterhoop-projek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Intussen

    431 clip(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 432 clip(s)