Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Nordiese stap vir fiksheid

View descriptionShare
Nordiese stap is 'n veilige totale liggaamsoefening wat meer kalorieë verbrand as stap, maar minder inspanning verg, en jou gewrigte minder beïnvloed. Afrigter Lohra de Waal bespreek hierdie vinnig groeiende sport, wat geskik is vir alle ouderdomme en baie chroniese, mediese of geriatriese toestande. Sy bespreek navorsingsbevindinge, die voordele van Nordiese stap, geskikte stokke, en hoe roete- en ultrahardlopers sowel as individue wat vir genot stap, daarby kan baat.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,028 clip(s)