Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Mia se vele talente

View descriptionShare
Mia Malherbe van Wyngaardt se unieke stem en diep lirieke het die harte van Suid-Afrika aangeraak. Sedert sy in 2016 haar merk in die musiekbedryf begin maak het, het sy al opgetree by feeste soos Innibos en Aardklop, deelgeneem aan The Voice SA, en saam met groot name soos Jeremy Loops en OMD op die verhoog gestaan. Haar treffers soos Here I Go Again, Ligter en Ons Teen Die Wêreld dra haar kenmerkende Indie Folk-klank – ’n rou kombinasie van emosie en talent. Sy is ook kreatief op ander gebiede. Haar besigheid, Quirks and Fleur, fokus op kuns met gedrukte blomme. Sy is ‘n sanger, liedjieskrywer, musikant én blomkunstenaar!
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,102 clip(s)