Leef steeds voluit met demensie

View descriptionShare
 

Intussen

Meer inligting volg.
1,329 clip(s)
Loading playlist
’n Demensiediagnose beteken nie dat die lewe ophou nie. Mense kan steeds betekenisvolle verhoudings hê, stokperdjies geniet, keuses maak en deel van hulle gemeenskap wees. Met die regte ondersteuning, begrip en beplanning is daar steeds ruimte vir vreugde, waardigheid en lewenskwaliteit. Die Vereniging vir Demensie en Alzheimers van Suid-Afrika (ADASA) wil juis hierdie boodskap beklemtoon: Leef goed met demensie - daar is lewe ná die diagnose. Welma Geldenhuys, ‘n senior maatskaplike werker by ADASA in Gauteng, vertel hoe mense met demensie en hulle families hierdie reis kan aanpak, sonder dat die diagnose die mens daaragter definieer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,330 clip(s)