Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Kinders sonder pa’s

View descriptionShare
Heinrich Benjamin het meer as 'n dekade se ervaring in traumabestuur. Hy is die voormalige hoof van die sielkundige dienste vir die Suid-Afrikaanse Polisie en die Departement van Korrektiewe Dienste. Hy praat oor wat dit aan kind doen om sonder ‘n pa groot te word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,112 clip(s)