Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Juwele wat ’n storie vertel

View descriptionShare
Dis Valentynsmaand, ’n tyd waarin ons oor liefde, verbintenis en betekenis nadink. En wat sê liefde beter as iets wat spesiaal vir één mens gemaak is? Ons gesels met Danté du Plessis, stigter van Ongewoon, ’n juweelhandelsmerk wat pasgemaakte stukke skep om ’n storie, ’n verhouding of ’n herinnering vas te vang.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,062 clip(s)