Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Jako Meyer se Man in die Berg

View descriptionShare

Intussen

Meer inligting volg.
1,101 clip(s)
Loading playlist
Jako Meyer, die hoofsanger van Moses Metro Man, gesels oor sy nuwe liedjie, Man in die berg. Hy is ook ’n solokunstenaar met sy eie unieke klank, en sy sololoopbaan het al diep, introspektiewe musiek opgelewer. Ons leer hom beter ken – nie net as ’n musikant nie, maar ook as mens.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,102 clip(s)