Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Hoekom smag ons na soetgoed? (Deel 1)

View descriptionShare
 
“Ek kort net ietsie soets.” En voor jy weet, is daar ’n sjokolade, koekie of iets anders binne bereik. Is ’n soettand bloot ’n gewoonte, of kan daardie intense drang na suiker iets oor jou liggaam en leefstyl vertel? Dr. Arien van der Merwe, ’n mediese dokter wat onder meer in holistiese berading, natuurlike medisyne en vrouegesondheid spesialiseer, verduidelik hoekom ons na soetgoed smag, en wat ons daaraan kan doen.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,289 clip(s)