Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Hoekom beseer mense hulleself?

View descriptionShare
Felicia Richardson het as 17-jarige besluit om die siklus van mishandeling en chaos wat haar kinderjare gekenmerk het, te verbreekb en ’n nuwe pad vir haarself te bou. Sy is vandag ’n lewensafrigter en NLP-praktisyn wat ander help om dieselfde te doen. Sy verduidelik wat veroorsaak dat mense hulleself beseer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Intussen

    569 clip(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 570 clip(s)