Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Hoe veilig is jou kind in die motor? 2 Desember 2025

View descriptionShare

Intussen

Meer inligting volg.
998 clip(s)
Loading playlist
As ouers wil ons hê ons kinders moet veilig wees, veral op die pad. Maar hoeveel van ons gebruik regtig motorstoeltjies op die korrekte manier, of weet selfs tot watter ouderdom ’n kind daarin moet sit? Ons praat met iemand wat al jare lank veg vir kinders se veiligheid op die agtersitplek. Peggie Mars is van Wheel Well, ’n organisasie wat kinders se veiligheid in voertuie op die voorgrond plaas.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Intussen

    998 clip(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 999 clip(s)