Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor ‘n baba van 10 maande wat nie kruip nie, maar verkies om eerder regop te staan; of dit normaal is dat ’n baba van 10 steeds elke twee ure wakker word om te melk te drink; en of ‘n voorhuid herkonstrureer kan word ná besnyding.