Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor ‘n dogter van 2,5 jaar wat nie in ’n pot of toilet wil urineer nie; ’n baba van skaars twee maande wat ‘n vergroote lewer het; en die impak daarvan om in koel weer te swem.