Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor ’n vierjarige wat op sy tone loop wanneer hy konsentreer, maar andersinds normaal loop; wanneer om ‘n 12-jarige se medikasie te stop, wat voorgeskryf is vir gedragsprobleme; en hoe om kinders teen RSV beskerm.