Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Hoe gaan dit met jou kind? 18 Julie 2025

View descriptionShare
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor of jy foeliensuur tydens swangerskap mag neem; ’n tweejarige seuntjie wat nie baie praat nie; en ’n kind van 10 maande wat nog nie kan sit nie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,096 clip(s)