Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Hoe gaan dit met jou kind? 16 Mei 2025

View descriptionShare

Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor 'n baba van agt maande wat goed kruip, maar nie kan nie sit nie; ’n driejarige wat nie praat nie, maar kan wel saam sing met die televisie; ’n vierjarige wie se speeksel dikwels melkerig voorkom.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,100 clip(s)