Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Hoe gaan dit met jou kind? 15 Mei 2026

View descriptionShare
 
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor wanneer ’n klem-in-die-kaak-inspuiting nodig is; ’n dogtertjie wat ’n operasie kry om ’n gaatjie in haar oor te herstel; en hoe dokters hulleself gesond hou in die griepseisoen.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 1,158 clip(s)